(Download) "Afrikaanse Gesegdes Deel 2" by Jan Venter * eBook PDF Kindle ePub Free
eBook details
- Title: Afrikaanse Gesegdes Deel 2
- Author : Jan Venter
- Release Date : January 29, 2012
- Genre: Language Arts & Disciplines,Books,Professional & Technical,Education,
- Pages : * pages
- Size : 13559 KB
Description
Afrikaans is 'n taal wat ryk is aan gesegdes en vergelykings wat toepaslik is op omtrent enige situasie, maar nie baie mense ken die oorsprong van die gesegdes en vergelykings wat hulle op 'n daaglikse basis gebruik nie. Gesegdes soos "Die verlore seun kom huis toe" of "Nabot se wingerd".
Die boek is 'n skatkis vir alle taal, kultuur en geskiedenis liefhebbers, maar ook enige iemand wat net meer wil weet van die oorsprong van die Afrikaanse taal. Die boek skyn lig op die feit dat baie van die Afrikaanse gesegdes en vergelykings wat vandag nog in gebruik is hulle oorsprong het in die Bybel.
Daar is twee boeke in die reeks en elkeen wys vir 'n verskeidenheid gesegdes en vergelykings die betekins daarvan sowel as die teksverse in die Bybel waarin hulle voorkom.